About

carolredelinghuys@Losbek
Vereeniging

Bio: Herder van Graad 3 skapies, ma van twee seuns en twee amper- dogters en die gelukkige vrou van 'n awesome man!

View complete profile

 

7 thoughts on “About

  1. Hi Carol, ek lees nou al ‘n geruime tyd aan jou blog maar kan elke keer nie die “leave a reply” blokkie soos hierdie onder aan jou skryfstukkies sien nie. Miskien is my rekenaar hier by die huis bietjie verouderd. Sal more kyk by die werk of dit wys.

    Maar … ek het jou stukkie oor die badkamerblabse baie geniet!

    Liked by 1 person

  2. Hi Carol, baie dankie vir die volg op my blog!! Ek voel sommer baie geëerd. Het lekker gelag nou toe ek jou stukkie wat jy gister geskryf het lees, Mêêêêm hahaha… dis spot on. Elkgeval, geniet jou dag en lekker herder speel! Haal my hoed af vir jou, onderwyser wees is nie sports nie.

    Liked by 1 person

Leave a comment