WordPress maak my kop plat

Ek het my jis afgesukkel om my blog van Litnet oor te skuif. Dus begin ek maar oor. Ek blog meestal oor die skapies in my klas… Ingelse skapies, so watch this space

Skaap2

Advertisements